events

Rapport Lianie May Toer
Music
Rapport Lianie May Toer

Lianie May toer landswyd met haar nuwe album Boeremeisie. Sy sing haar ou gunstelinge soos "Jy soen my nie meer nie" en "Bel, Bel, Bel" asook haar nuwe treffers "Honey Honey" en "Skool Jare". Dis die jaar waar Lianie na die mense gaan et nuwe vertoning, vol verassings.