events

Die Naaimasjien
On Stage
Die Naaimasjien

Die Naaimasjien het die Nagtegaalteksprys 2008 gewen en lei ons met deernis, humor en wysheid deur die lewe van die 81-jarige Magdaleen op die dag waarop haar geliefde naaimasjien verkoop word. Weer eens word ons daaraan herinner dat elke mens se lewe, al is dit hoe eenvoudig of gewoon, 'n epiese gedig is met universele temas van geluk, verlies en versoening.