events

Doortjie Se Stert
On Stage
Doortjie Se Stert

'n Nuwe kindertoneelstuk uit die pen van Ilne Fourie. In die nuwe kinderstuk word die gehoor bekendgestel aan 'n oerteltjie of woudbewonertjie, Doortjie, en ander oertels wat erens in 'n woud woon. Daar is ook 'n onnutsige tweeling en natuurlik Spinnelina, plus haar trawante, wat die lewe van die oertels deurmekaar krap