events
Johrne van Huyssteen: Die ander ons
Music
Johrne van Huyssteen: Die ander ons
Die hoogtepunte, laagtepunte, tragedies en komedies van 'n rocker, eksonderwereldkenner, skrywer, uitgesproke wit Afrikaan, radio-omroeper, TV-aanbieder, wereldburger, Bloemfonteiner en feilbare mens. Dis die soeke na identiteit; kompleks en verskriklik snaaks; spesiaal geskryf vir Vryfees. Dis gelaai met musiek van ddisselblom en nuwe komposisies. Dis 'n toer tussen 1972 en nou. Wie is die ander onder ons? Kom vind uit.