music
Zinkplaat
Rock 'n roll troubadours Zinkplaat's horizons are ever increasing. From their 2001 schoolyard beginnings and 'plaasrock' debut, they've evolved to be the forerunners of original Afrikaans folk rock.
Zinkplaat is 'n Afrikaanse musiekgroep wat in 2003 as 18 jariges tot die veel ouer Afrikaanse mark toegetree het met hulle debuut "Karoo Poison". In 2005 bring hulle 'n vollengte album "Miskruier Gaan See Toe" uit. Hulle toer en speel al vir 7 jaar die hele land vol het al twee keer in Engeland gaan draai.
Zinkplaat toere gebeur gewoonlik met busse en trokke en baie vriende. As hulle moeg is keer hulle terug Stellenbosch toe vir rus en inspirasie. Hulle musiek bestaan uit die gedeelde verstaan en gelyktydige insette van vier mense en hulle verskillende opvattings van wat rock 'n roll behels.
Daar word op verskeie verbeeldingryke en soms kommunistiese maniere uiting gegee aan hierdie musikale-ideaal. But remove the renown and you get to the heart of Zinkplaat – gritty, unaffected pioneers, satiric soothsayers with high hopes, soul-grinding poetry, Ubuntu ideals and the gees ("spirit") to inspire a whole generation. This is evident at their live shows countrywide, where fans young & old forget themselves as they sing & sway along to every.