music

Carike Keuzenkamp - Carike En Vriende 2 CD

Afrikaans
Carike En Vriende 2 CD

Daar's net nie sprake van still sit of uitspan vir gewilde, legendariese en veelbekroonde sangeres, Carike Keuzenkamp.

Ter viering van 45 suksesvolle jare in die musiekbedryf, is 'n speciale uitgawe van die twee Carike & Vriende albums (wat ook treffers insluit wat nie op die DVD verskyn nie) nou beskikbaar!


Release Date : 28 May 2012