music

Various - 100 Oorspronklike Afrikaanse Treffers Vol. 5

Afrikaans
100 Oorspronklike Afrikaanse Treffers Vol. 5

Op die vyfde aflewering in die reeks skuif die klem na onlangser werk, met die klem op eietydse nuutskeppinge. Die volume is die klankvenster van hoe Afrikaanse liedjies in uiteenlopende style hedendaags klink Hier is nog '100 Oorspronklike Afrikaanse treffers' van onlangse treffersparades versamel op die vyfde volume in die gewilde EMI-reeks.


Release Date : 19 Mar 2012